Billy Drago

Billy Drago
Geboorte 18 September 1949 (1949-09-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Darren E. Burrows (son)
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billy Drago (gebore 18 September 1949) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Untouchables (1987), Delta Force 2: The Colombian Connection (1990), en The Hills Have Eyes (2006), en in die televisiereeks Charmed (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy